Die Haasvanger Dolf van Niekerk

ISBN: 9780624022053

Published: January 11th 2005


Description

Die Haasvanger  by  Dolf van Niekerk

Die Haasvanger by Dolf van Niekerk
January 11th 2005 | | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | | ISBN: 9780624022053 | 8.40 Mb

Die haasvanger vertel Kiewiet se storie - Kiewiet wat nog altyd veld toe gevlug het as hy van alles wou wegkom. Maar dan begin almal hom in ‘n hoek druk en móét hy die werklikheid in die oë kyk.Soos in Skrik kom huis toe en trouens die meeste van VanMoreDie haasvanger vertel Kiewiet se storie - Kiewiet wat nog altyd veld toe gevlug het as hy van alles wou wegkom. Maar dan begin almal hom in ‘n hoek druk en móét hy die werklikheid in die oë kyk.Soos in Skrik kom huis toe en trouens die meeste van Van Niekerk se werk, handel Die Haasvanger oor die probleem van die mens se eenlingskap.

Soos in Skrik kom huis toe gaan dit weer oor ‘n seun se behoefte aan liefde en sekuriteit en die vereensaming van die karakter as gevolg van dié gebrek. In hierdie geval is daar ook tog ‘n strewe na kommunikasie maar daar is ‘n meer bewustelike verset van die seun teen die dinge wat hom en sy ouers van mekaar weghou.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die Haasvanger":


shumarlaw.com

©2011-2015 | DMCA | Contact us